Foto: Poetry

Kies die regte swembroek vir jou lyfvorm

Kies die swembroek wat jou bates die beste gaan vlei hierdie somer. Swembroek-inkopies is vir die meeste van ons ’n uitdagende uitstappie, maar dit hoef nie te wees nie, maak net seker jy weet watter van hierdie vier liggaamsvorms jy het en pas jou swembroek-kopie daarby aan. Deur Justine Kroes.

Die driehoekige/ peervormige lyfvorm:

  • Jou liggaamskenmerke
  • Jou bloesgrootte is meestal kleiner as jou broekgrootte.
  • Skouers is smaller as jou heupe
  • Jy het ’n gedefinieerde middel.
  • Jy het voller bobene en heupe.

Lees meer hier vir die regte swembroek vir jou:

Die reghoekige lyfvorm

Jou liggaamskenmerke:

  • Jou middellyf, heupe en skouers is ewe breed.
  • Jy het nie ’n duidelike middel nie.
  • Jy dra dieselfde grootte bo en onder.

Lees meer hier vir die regte swembroek vir jou:

Die uurglas-figuur

Jou liggaamskenmerke:

  • Jy is dieselfde grootte bo en onder.
  • Jy het ’n goed gedefinieerde middellyf.
  • Jou kurwes lyk vleiend op al die regte plekke.
  • Jou skouers en heupe is in verhouding met mekaar.

Lees meer hier vir die regte swembroek vir jou:

Die omgekeerde driehoek

Jou liggaamskenmerke:

  • Jou skouers is wyer as jou heupe
  • Jou skouers is reguit, vierkantig en lyk sterk, daarom lyk jy meer atleties.
  • Jy het nie ’n gedefineerde middellyf nie. Min definisie tussen middellyf en heupe.
  • Jou onderlyf is klein en jy dra meestal jou gewig rodom jou middel, arms en borste.

Lees meer hier vir die regte swembroek vir jou:

Indien jy meer wil leer oor lyfvorme en wat by jou sal werk of as jy graag meer wil weet oor ’n voorkomskonsultant-kursus, kontak gerus die hulpvaardige span by SA-Image.

Stylvol

Handige ekstra wenke en raad, spesiale afslag en wenke, slegs vir die binnekring.

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Oor ons

Stylvol sosiale media

Nog Stories
serpe kies
Wenke vir serpe kies
error: Content is protected !!