Swembroeke vir die uurglas-figuur

As jy ‘n uurglas-figuur of X lyfvorm is het is jou liggaamskenmerke meestal so; jy is dieselfde grootte bo en onder. jy het ’n goed gedefinieerde middellyf; jou kurwes lyk vleiend op al die regte plekke; jou skouers en heupe is in verhouding met mekaar. Hier is wenke en swembroek opsies vir jou: Die doelwit vir die uurglas-figuur Jy lyk fantasties in byna enige swembroek, die belangrikste om te onthou – hou jou borste in proporsie met jou heupe. Kies … Lees meer Swembroeke vir die uurglas-figuur