Swembroeke vir die driehoekige/ peervormige lyfvorm

As jy ‘n driehoekige of peervormige lyfvorm het is jou liggaamskenmerke meestal so; Jou bloesgrootte is meestal kleiner as jou broekgrootte; Skouers is smaller as jou heupe; Jy het ’n gedefinieerde middel.; Jy het voller bobene en heupe. Hier is wenke en swembroek opsies vir jou: Die doelwit vir peervormige lyfvorms: Kies eenvoudige broekiedele wat nie aandag trek na die groter onderste deel van jou lyf nie, en kies bo-stukke wat die illusie van volume skep romdom jou borste met … Lees meer Swembroeke vir die driehoekige/ peervormige lyfvorm