Swembroeke vir die omgekeerde driehoek lyfvorm
As jy ‘n omgekeerde driehoek lyfvorm het is jou liggaamskenmerke meestal so; jou skouers is wyer as jou heupe; jou skouers is reguit, vierkantig en lyk sterk, daarom lyk jy meer atleties.; jy het nie ’n gedefineerde middellyf nie. Min definisie tussen middellyf en heupe.; jou onderlyf is klein en jy dra meestal jou gewig rodom jou middel, arms en borste. Hier is wenke en swembroek opsies vir jou: Die doelwit vir die omgekeerde driehoek lyfvorm: Met die omgekeerde-driehoek-lyfvorm is … Lees meer Swembroeke vir die omgekeerde driehoek lyfvorm
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit