Swembroeke vir die reghoekige lyfvorm

As jy ‘n reghoekige lyfvorm het is jou liggaamskenmerke meestal so; jou middellyf, heupe en skouers is ewe breed; jy het nie ’n duidelike middel nie; jy dra dieselfde grootte bo en onder. Hier is wenke en swembroek opsies vir jou: Die doelwit vir reghoekige lyfvorms: Kies swembroeke wat die illusie van kurwes sal skep. Kies jou swebroeke so: Please leave this field empty Handige ekstra wenke en raad, spesiale afslag en wenke, slegs vir die binnekring. Dankie dat jy … Lees meer Swembroeke vir die reghoekige lyfvorm