Welweesgeskenke; vir selfsorg, joga en oefening, tuinmakers en meer

Of jy nou ’n geskenk vir jou jogavriendin of jou tuinmaakma soek, hierdie welweesgeskenke vergemaklik hopelik jou soektog. Deur Suzanne Kotzé

Selfsorg

Die kollig skyn gereeld op die belangrikheid van selfliefde en selfsorg of tyd maak vir jouself; hier is geskenkidees wat die meeste van ons dalk nodig het (maar nie self sal koop nie).

Relax Bathmat Set Navy (R229,99, Sheet Street)
Typo Heart mirror
Typo Mirror Shaped Desk Lamp (R399, Typo)

A5 Gratitude Journal (R89,95 Mr Price Home)
Nuxe Prodigieux® Néroli Shower Gel (R365 vir 200ml, Woolworths)

Joga en oefening

Bobums Microfibre XL gym towel – Pink Corals (R299, Superbalist)
Yoga Dice (R325, Takealot)
Blue Heaven – Swing Board (R1799,95, Wellness to Nature)
Non slip Yoga socks (R124 vir ’n pakkie van drie, Takealot)
Yoga Kit Bag (R545, asokayoga.co.za) Hierdie gerieflike sak het nie net ’n ekstra lang ritssluiter sodat jy jou jogamat gerieflik kan inpak nie, maar het ook genoeg spasie vir jou toiletsakkie en ekstra klere.
iBody Active Crossbody Bag (R449, Cotton-On)

Emosionele welwees

Affirmation cards R99, Poetry
Cards for Conversation (R399, Poetry) in. Die 52 kaarte is wonderlik as jy ’n behoefte aan dieper gesprekke met jou vriende en familie het.
Africology Moments of Medition Bundle (R980, Africology) sluit ’n Heat Chakra Candle, Eucalyptus Natural Spring Water Mist Spray, Energy Charge en ’n Gratitude Journal
Aromatic Apothecary Stress-Less Mini Roll-On (R155, Faithful to Nature)

Vir ’n beter nagrus

Ohm Oils White Noise Sleep Machine (R612,50, Faithful to Nature)
REN & Now To Sleep Pillow Spray 75ml (R490, Takealot) ’n heerlike bederf wat ongelooflik ruik met essensiële olies soos laventel en wierook wat ’n ontspanne, strelende reuk skep vir jou kussing.
The Body Shop Pillow Mist Lavender & Vetiver (R290, Clicks en The Body Shop)
The T-Shirt Bed & Co Ladies Maxi Gown (R799,tshirtbed.com) mooi genoeg om ’n rok te wees en gemaklik genoeg om in te slaap. Ons hou veral van die lang lengte, wyer arms en dikker band wat elegant lyk. Beskikbaar in groottes XS- 3 XL
Boody Good Night Sleep Cami (R455,96 boodywear.com) Enige van Boody se pajamas is die sagste en mees gemaklike pajamas wat ons al ooit gedra het
Boody Good Night Sleep Pants (R743,95 boodywear.com)

Tuinterapie

MicroGarden Hydroponic Smart Garden 3 (R1 699, Yuppiechef)
Glass Watering Jug (R249,99, Mr Price Home)
Adene’s Farm Flowers Benary’s Giant Zinnia Bright Pink (R60, adenesflowers.co.za) die verpakking van al die sade is so mooi, jy hoef dit nie eers toe te draai nie. ’n Wonderlike kerskousvuller. Of om saam met iets anders soos bv. tuinhandskoene te gee.

Maklike maaltye

Bekende kosskrywer Vickie de Beer se Clever Cooking resepte boek is ‘n wonderlike keuse vir besige ma’s.

 
Clever Cooking (R389, Takealot)
Stylvol

Handige ekstra wenke en raad, spesiale afslag en wenke, slegs vir die binnekring.

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Oor ons

Stylvol sosiale media

Nog Stories
Stap, stap so; die vele voordele van aanhou beweeg
error: Content is protected !!