Clarins Cleansing Essentials for Sensitive Skin (R875, clarins.co.za)
Dermalogica Best Cleanse + Glow (R1999, Dermalogica) Die gewone prys van die produkte as jy dit apart koop sal R3099 wees!) Dit bevat Precleanse, Special Cleansing Gel en Daily Microfoliant
Hande en naels
CHANEL Le Vernis Longwear Nail Colour (R620, Woolworths) Ons weet nie hoe CHANEL dit regkry nie, maar hulle naelverf verf soos ’n droom aan, egalig en glad met goeie dekking en kyk net hierdie kleure!
Morgan Taylor Little Mermaid Splash of Color versameling (uitgesoekte salonne soos Sorbet)
Bio Sculputre Home Care Pack (R450, biosculpture.co.za) bevat alles wat jy nodig het vir gesonde sterk naels. Ethos Kiwi Scrub, Vitamine Dose, Lavender Base, Almond Oil, Thin Black File en 12 Remover Sachets.
Molton Brown Molton Brown Floral & Spicy Hand Care Gift Set (R840, skins.co.za)
Bailey G Solid Make-Up Brush Cleaner: Happy Orange (R280, baile yg.co.za)
Hare
Inoar Day Moist Leave in Conditioner (R460, inoar.co.za) Hierdie heerlike inbly sproei laat jou hare sag voel en beskerm teen hittestilering sowel as UVA en UVB strale. Wonderlik vir somer.
Pureology Refresh & Go Dry Shampoo (R580, uitgesoekte salonne) ruik heerlik en is ideaal vir dames wat elke dag oefen en nie noodwendig wil hare was nie. Dit is veganis-vriendelik en ruik heerlik.
ghd Deluxe Gift Set in Alluring Jade (R6400, ghdhair.com) Sluit ‘n ghd platinum+™ hair straightener en ghd helios™ hair dryer en ‘n ligte pienk smuktassie (ter waarde van R2400 in)
Lyf
NUXE – A Moment of Serenity Gift Set (R1295, Superbalist) Die stel bevat Huile Prodigieuse® Néroli Multi-Purpose Dry Oil 100ml Prodigieux® Néroli Relaxing Scented Shower Gel 100ml Prodigieux® Néroli Le Parfum 15ml Prodigieux® en Néroli Candle 70g
Jimmy Choo Rose Passion Eau de Parfum (R1099, Edgars)is ’n glansryke en sensuele geur.
DKNY Be Delicioius Orchard Street is ’n goedvoel geur wat die goedvoel gevoel van New York se ‘Lower East Side’ probeer vasvang. Vrolike, vrugtige blommegeur. (R999, Clicks)
Reissakkies
Gabriella Floral Aqua Roll Up Vanity (R845, louharvey.co.za) Ek het seker 10 jaar terug so sakkie gekry en al het ek intussen soveel ander sakkies geskenk gekry is hierdie die een wat ek altyd gebruik as ons weggaan. Ek hak altyd my sakkie in die badkamer en ek weet ek hoef nie eers uit te pak nie.
Cellini Spinn Beauty Case (R1195, celliniluggage.co.za) is beslis op ons wenslysie. Dit is lekker groot (201mm x 346mm x 170mm) en dink net hoe stylvol sal dit lyk as jy met ‘n bypassend tas reis!
Soek
Stylvol sosiale media
Begin tik om resultate te sien of druk ESC om toe te maak