geskenkidees welwees
geskenkidees welwees

Onder jou welwees-kersboom

Van joernale tot tuinmaakgereedskap, jogamatte en meer; hier is geskenkidees vir onder jou welwees-kersboom. Deur Suzanne Kotze

25/11/2022

Organiseer jou lewe, doelwitte en drome

A5 Blank Books (R170, a Love Supreme, verskeie kleure en ontwerpe beskikbaar)
2023 Large Weekly Wellness Diary, (R374,99 Cotton On)
Kunstige kalender van Nina Skep (R450, ninaskep.co.za) Hierdie mooi kalender is op kunspapier gedruk sodat jy self ook daarop kan teken, inkleur of verf.

Geskenkidees vir buitelugliefhebbers

Manna Hibiscus Design Carafe kan 739 ml bevat en hou drankies koud of warm. Ideaal vir ’n piekniek. (R349,99, Woolworths)
Blossom Picnic blanket 1.8 m x 1.5 m groot en het waterdigte materiaal aan die een kant (R629,99, Yuppiechef)
Garden Kneeler (R595 takealot)
Hanging Bird Bath (R420, Babylonstoren)
Sam Bolero (R1395, Crystal Birch). Hierdie hoed is ’n goeie belegging. Heerlik lig op jou kop en die lint keer dat dit wegwaai.

Geskenkidees vir ‘yogi’s’

MOVE Vegan Suede yoga and Natural Rubber Yoga mat, 2mm Forest Greens (R549,95 Wellness Warehouse)
Print Yoga Mat (R499, Woolworths), Yoga block (R199, Woolworths) en Roller (R399, Woolworths)
Yoga Dice (R290, Exclusive Books) bevat 7 dobbelstene met verskillende jogaposisies.

Aromaterapie

Die Soil Relax Remedy Roller (R40 vir 10 ml soil.co.za) is ideaal vir kerskouse of ‘Secret Santa’ geskenkies.
Soil Ultrasonic Aroma Diffuser (R699, soil.co.za)
Lavender Diffuser (R950, Babylonstoren) bestaan uit ’n pragtige handgeblaasde glashouer, ’n houtskoolstokkie en 200 ml van Babylonstoren se laventelgeur.

Inkleur en legkaarte

The Calm Colouring Book (R180, Exclusive books)
The Affirmations Colouring Book (R180, Exclusive books)
The World of Frida Kahlo (1000 stukke,R313, Exclusive Books) Hierdie is een van my gunsteling legkaarte wat ek al gebou het!

Geskenkidees vir ‘n volhoubare leefstylprodukte

Mother’s love Multipurpose Cleaner with Lemon Essential Oils (vanaf R69, mothersloveproducts.com) Hierdie bio-afbreekbare produk laat skoonmaak ‘luuks’ voel en ruik wonderlik.
Eco Coffee Cup (R190, alovesupreme.co.za)
Bowl Covers Set up 3 (R290, alovesupreme.co.za)

Stylvol

Handige ekstra wenke en raad, spesiale afslag en wenke, slegs vir die binnekring.

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Oor ons

Stylvol sosiale media

Nog Stories
10 goed wat jy van dopamien moet weet 
error: Content is protected !!