Laaste minuut geskenk-idees vir mans en vroue

Steeds op soek na daardie perfekte laaste minuut geskenk? Moenie bekommerd wees  nie, ons deel stylvolle, handige, praktiese en luukse geskenk-idees wat die mans én vroue in jou lewe sal laat glimlag van oor tot oor. Hier is 47 laaste minuut geskenk-idees vir mans en vroue, ons hoop dit help! Deur Justine Kroes

47 Laaste minuut geskenk-idees vir mans en vroue

Modieuse vriendin:

Poetry Catira XXL Straw Hat (R599) As klassiek, elegant en gesofistikeerd ’n hoed was, sou dit beslis hierdie hoed wees.
Porter Pink & Orange Striped Clutch (R595) ’n prettige goedvoel palmtas.

RS Sunglasses The Original One (R3 997), gebruik die kode STYLVOL10 vir 10% afslag op jou sonbril kopie.
RS Sunglasses The Original One (R3 997), gebruik die kode STYLVOL10 vir 10% afslag op jou sonbril kopie.

Tuinmaak foendie:

Vir die gasvrou:

Poetry Olivia Icing Tool (R299); Poetry Olivia Rolling Pin (R499) pragtige bak-items vir bakliefhebbers
Poetry Olivia Icing Tool (R299); Poetry Olivia Rolling Pin (R499) pragtige bak-items vir bakliefhebbers

Vir elke vrou se spieëltafel:

Feestelike geure:

Revlon Fire & Ice Fyngeure van links na regs:

Revlon Fire & Ice Cool (R380 vir 50ml) Die midde-Oosterse blommegeur het spesery-en sitrusnote en word as prettig, vrugtig en opwindend beskryf.

Revlon Fire & Ice Classic (R380 vir 50 ml, Dischem) is ’n Oosterse blommegeur. Met ’n vermenging van blomme- en speserynote is hierdie ’n sensuele en passievolle geur. Koel, maar ook misterieus.

Revlon Fire & Ice Radiance (R380 vir 50 ml) se vars, koel (dog gesofistikeerde) geur met groen appel-, suurlemoen- en muskusnote is ideaal vir ’n somersafspraak.

Revlon Fire & Ice Summer (R380 vir 50 ml) is ’n vrugtige blommegeur. Dit ruik prettig, alhoewel dit ook sensueel is. Die vrugtenote (swartbessie en framboos) laat ons aan heerlike mengeldrankies dink, terwyl die roosnote sensueel en vroulik is.

Janine Binneman Jewellery Cleaner (R325) is die perfekte geskenk, dit laat al jou kosbare juwele weer sprankelend en nuut lyk, blitsvinnig in 1,2,3 stappe, maklik en moeiteloos by die huis.

Vir die Skoonheidsliefhebber

Speletjies vir almal:

Metromanne:

Revlon Fire & Ice Mans geure van links na regs:

Revlon Fire & Ice Inferno Eau de Toilette (R360 vir 100ml, Superbalist), die geur word beskryf as  sensueel, charismaties, passievol en kragtig.

Revlon Fire & Ice Cool Eau de Toilette (R360 elk vir 100ml, Superbalist) is ’n verfrissende geur vir die moderne man met blomme-, hout- en muskus. Ideaal vir alledaagse gebruik

Revlon Fire & Ice Blaze Eau de Toilette (R360 vir 100ml, Superbalist) is ’n vars en sportiewe geur met note van sitrus en ’n moderne houterige basis. ’n Manlike geur wat perfek is vir alledaagse gebruik.

Revlon Fire & Ice Spark Eau de Toilette (R360 elk vir 100ml, Superbalist), is ’n moderne manlike geur, jy ruik note van hout, leer, speserye, amber en daarby ook Oosterse note.

Nog stylvolle items vir metromanne:

Braaimanne

Donkey Long Tong Braai Tong (R900 80cm) ’n Braai tang soos g’n ander – langer en sterker en gemaak om vir ewig te hou.
Babylonstoren Firewood Splitter (R1 700) vir al daardie braaihout

Tech kenners

Buitelug en kampliefhebbers

Die Wacaco Minipresso GR2 is ’n kompakte, hand-aangedrewe espressomaker wat met gemaalde koffie werk en jou toelaat om enige plek jou ryk, geurige espresso te brou. Maklik, kompak en perfek vir koffieliefhebbers op die pad of in die natuur. Wacaco Minipresso GR2 Manual Espresso Maker – Ground Coffee( R1 489 bash)
Country Road Hastings Picnic Blanket (R1 799 Woolworths) sag sit op hierdie mooi piekniekkombers.
Babylonstoren MIIR Aero Flask (R850 240ml) ’n handige geskenk vir enige man!

Stylvol

Handige ekstra wenke en raad, spesiale afslag en wenke, slegs vir die binnekring.

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Oor ons

Stylvol sosiale media

Nog Stories
Die grimeeer-oplossing vir vel wat blink
error: Content is protected !!