Xee Summer Sea Point Pools kunsafdruk (R850, A4 grootte, xeesummer.co.za)
Xee Summer Chairs of the 20th Century (R800 vir ’n A4 grootte en R1000 vir ’n A3 afdruk, raam uitgesluit xeesummer.co.za)
Xee Summer The Labia (R850 vir ’n A4 grootte afdruk, raam uitgesluit xeesummer.co.za)
Country Road Mair Ceramic Medium Vase (R599, woolworths.co.za) Die vorm van hierdie blompot bly van ons gunstelinge. Ons mag hom dalk al in ’n paar verskillende kleure hê.
Casa Lv Emily Bud Vase (R1650)
Skinny Bitch Rosé R1,800 (vir ’n stel van 20 kerse en 10 marmer kershouertjies, thatskinnybitch.co.za). Jy kan altyd hierdie opdeel en vir verskillende mense gee (of vir jouself hou!)
Mervyn Gers Tall cake stand with gold trim (R920) Lux tea cup with gold lustre (R401.30) Lux Saucer (R200.10) Bestel by info@mervyngers.com
Huishennetjie
Die vriendin by wie jy enige tyd van die dag kan inval vir ’n heerlike koppie tee, terwyl julle oor hartsdinge gesels. Haar huis voel net so warm soos wat haar hart is.
Mervyn Gers White Ostrich Glaze Tall cake stand (R736) Lux tea cup (R264.50) Espresso saucer (R87.40) Espresso Jug (R207) Bestel by info@mervyngers.com
Butter Keeper – Bone (R450, shop.babylonstoren.com) Hierdie oulike keramiekhouer hou botter vars, maar sag genoeg om te smeer. Geen meer harde klompe botter op toebroodjies nie.
Circa Candle Sea Salt & Vanilla (R699, Dischem) Hierdie kers ruik heerlik verwelkomend en vars en die doppie keer dat stof opgaar.
Skin Id Champagne & Rose Roomspray (R175 ex VAT) en Diffuser (R350, ex VAT kontak sonette@skinid.co.za vir bestellings)
de Boerin Cross Back Cotton Canvas Apron (R1299, yuppiechef) Hierdie ‘rok’styl voorskoot kan vir alles van tuinmaak tot kosmaak en kuns gebruik word en het twee handige sakke.
Festive Marble B Celebration Tea Towel with Edge Stitch (R179, Poetry) Psst jy kan ook hierdie pragtige vadoek gebruik om ’n geskenkie mee toe te draai.
Soek
Stylvol sosiale media
Begin tik om resultate te sien of druk ESC om toe te maak