kersbome
kersbome

Kersboominspirasie vir minimalistiese, prettige of klassieke kersbome

Minimalisties, prettig of klassiek; hier is kersboominspirasie vir elke smaak. Ons kan byna nie glo dat dit binnekort tyd is vir kersbome versier nie! Deur Suzanne Kotzé

11/11/2022

Minimalistiese kersboominspirasie

Minder is meer, tierlantyntjies is nie vir jou nie en die blote gedagte aan kersversierings vul jou nie juis met groot opgewondenheid nie. Kies ’n paar kleiner bome en versierings wat jy saam kan uitstal eerder as ’n groot boom vol ‘goetertjies’, wat dalk ook met jou dekor gaan bots. Of ’n enkele tak of boom ’n boom wat ‘minder is meer’ versier is. Ons hou veral van die kleiner boompies met liggies reeds deel van die boom se ontwerp.

Inspirasie

Foto: Trendsisters
Foto: Happy Grey Lucky
Foto: Happy Grey Lucky

Koopgids

Foto: @home
Star Marble 16cm (R299, @home)
Marble Pyramid Tree 25cm (R499, @home)
Tree LED with ribbom detail 80cm (R329, @home)
Metal LED Tree 51cm (R359, Woolworths)
Wire Folding Led Tree 100xm
(R599,99, Mr Price Home)
Tree Pillar Candle 75x16cm (R79,99, Mr Price Home)
Cut-out Christmas tree decor (R169, Superbalist)
Paper Christmas Tree 2 Pack
Details (R199 vir 2, Typo)
Lighthouse – Hip Roof (R450, Babylonstoren)

Klassieke Kersboominspirasie

Na jou mening is groen, rooi, goud/silwer die engiste kleure wat by Kersfees hoort. Dit is tradisie om ’n Kersboom op ’n seker manier op te maak en dit pas ook by jou meer klassieke dekorstyl.

Inspirasie

Koopgids

Christmas Tree 213cm (R2899, Woolworths)
Bauble Scalloped Line Glass (R59 elk, @home
Festive Pinecones 12 Pack (R139, Woolworths)

42 Pack Hanging Baubles (R399,99, Mr Price Home)
Tree Topper Star (R199, @home)
6 Pack Glitter Hanging Baubles (R129,99, Mr Price Home)
Bauble Box Set (R279 vir 18, @home)
Oval Bauble Balls 3 Pack (R170  Woolworths)
Spotted Hanging Bauble (R49.99, Mr Price Home)

Prettige Kersboominspirasie

Jou styl is meer quirky en jy verkies om speelse elemente en kleur te gebruik.  Jou styl word waarskynlik dikwels as ‘kreatief’ of ‘so anders’ beskryf. Jy is nie bang om jouself uit te druk nie, ook nie as dit kom by Kersversierings nie. En as jy nie kry wat jy wil hê in die winkels nie, maak jy dit self.

Inspirasie

Ons het hierdie oulike maak-dit-self-idees op Pinterest raakgesien.

Foto: How to Mom
Foto: A Kailo Chic Life

Koopgids

Multi Colour String LED Lights (R249, Woolworths)
Christmas Paint Your Own Baubles (R129,99, Mr Price Home)
Carnival Hanging Bauble (R69,99 Mr Price Home)
Extendable Sequin Santa Dol (R699, Woolworths)
Ice Skating Girl Hanging Christmas Décor (R130, Woolworths)
Christmas scales bauble set of 4 (R229, Superbalist)
Multi-colour Star Banting (R99, Woolworths)
Cotton On resin christmas tree
Acrylic Christmas Tree
Details (R299, Cotton On)
Star-Bauble-Ball-Set-9-Pack-
Star Bauble Ball Set (R129, Woolworths)

Bêrewenke vir jou Kersversierings

  • Maak seker jy haal die batterye uit enige liggies (anders loop die suur uit en jy kan dit volgende jaar net so in die asdrom gooi!)
  • Stoor al jou Kersversierings in een krat
  • Hou stringe en liggies in aparte sakkies sodat dit nie koek nie.
  • Hou die houers waarin jy bv kersballe koop en sit dit sommer net so terug daarin voordat jy dit in jou Kersversieringkrat sit.

Teken in op ons nuusbrief en word deel van die binnekring.

Handige ekstra wenke en raad, spesiale afslag en wenke, slegs vir die binnekring.

Oor ons

Stylvol sosiale media

Nog Stories
Kreatiewe idees vir jou Paasfees-‘brunch’
error: Content is protected !!