Ons besef ons het dalk bietjie van ’n strepe-obsessie, want strepe en nog strepe wil ons dra. Van rokke, tot serpe, truie en sokkies. Hier is ’n paar gestreepte gunstelinge op ons wenslysie. Deur Suzanne Kotzé
Hierdie strepe wil ons dra
Ons verbeel ons sommer ons is sjiek, Franse vroue in die hartjie van Parys as ons strepe aanhet.
Gestreepte truirok en byspassende serp
Hierdie mooi truirok en serp van Just Cruizin word apart verkoop, maar ons is mal daaroor om dit saam te dra.
Die oorgroot serp is natuurlik ’n groot modetrend op sy eie en kikker dadelik enige uitrusting op.
Nog mooi strepe
Strepe uitrusting kry die voorkoms
Strepe oor jou skouers
’n Tikkie rooi
Klassiek en sjiek
Vervang gerus die ‘skinny’ jeans met een wat effens wyer pype het.
Gemaklike truirok
Soek
Stylvol sosiale media
Begin tik om resultate te sien of druk ESC om toe te maak