Wallspaces

Kaggel bykomstighede

Die winter is hier en as jy (soos ons) reeds moeg is vir jou ou kaggelhout mandjie is hierdie artikel vir jou. Ons (gedaan) kaggelhout mandjies word hierdie jaar vervang deur moderne alternatiewe wat sommer die area rondom jou kaggel netjies en meer stylvol sal laat lyk. Hier is ’n paar kaggel bykomstighede op ons wenslysie;

Deur Justine Kroes

06/05/2022

Kaggel gereedskap

Vuuryster, borsel en skoppie, hier is handige (en mooi!) gereedskap vir jou kaggel;

Pedersen + Lennard Fireplace Companion Set (R1 450)

Hierdie minimalistiese stel sluit in: Eikehoutborseltjie van brandbestande “Coco fibre”. ’n Staal skoppie, vuuryster en ’n oulike stokkie om malvalekkers op te braai.

Amara Ferm Living Port Fireplace Tools (R3 323)

Hierdie stel het ons op ’n VK webstuiste opgespoor en aflewering in Suid-Afrika is beskikbaar teen ’n ekstra fooi. Hierdie stylvolle ontwerp is ook beskikbaar in swart.

Leroy Merlin Megamaster Grand Fireplace Toolset (R639)

Hierdie klein en kompakte stel het ’n borsel en skoppie asook ’n vuuryster

Kaggelhout houers

Verruil vuil ou mandjies vir ’n minimalisitiese kaggelhout houer wat spesiaal daarvoor ontwerp is, hier is ’n paar gunstelinge.

Pedersen + Lennard

Pedersen Lennard Firewood Storage (R3 575 in 14 verskillende skakerings beskikbaar)
Pedersen Lennard Firewood Holder (R1195)
Pedersen Lennard Mini Firewood Storage Indoor (R2 695 in 14 verskillende skakerings beskikbaar)

Wallspaces

Wallspaces Cylinder Wood Holder (R900 elk)
Wallspaces Capsule Wood Holder (R2 145)

Leroy Merlin

Leroy Merlin Arcade Log Holder Black/Steel (R854,90)
Leroy Merlin Garden Log Holder (R3 422,90)
Leroy Merlin Petale Log Holder (R2679)

Iconomy

Iconomy Steel Firewood Box (R2 799)
Iconomy Arlo Firewood Holder (R1 299)

Eva Solo Log Holder for Fire Globe Fireplace (R1 469 yuppiechef)

Incanda Wood Carrier and Holder (R650)

Knus Willa Wood Holder (R3 999)

Yardsfield Design Lumberjack Wood Storage (R1 399)

Oor ons

Stylvol sosiale media

Nog Stories
spasie
Wenke vir klein spasies en afskaal
error: Content is protected !!