Ystertekort? Eet só vir meer yster

Yster is noodsaaklik vir elke sel in ons liggaam om te kan funksioneer. ’n Ystertekort kan tot lae produktiwiteit, chroniese moegheid en gereelde infeksies lei. Tog is baie van ons nie ingelig genoeg om te verseker ons eet genoeg ysterryke kosse nie. Geregistreerde dieetkundige Liezel Engelbrecht gee raad. ‘n Ystertekort is een van die mees algemene tekorte, veral onder kinders en vroue. Yster is noodsaaklik vir suurstofaflewering deur die rooi bloedselle na die res van die liggaam. Dit is ook … Lees meer Ystertekort? Eet só vir meer yster