Winterslaapkamer – hierdie beddegoed wil ons nóu hê

Beddegoed om die koue te verdryf en jou kamer ’n snoesige wintersgevoel te gee, van aardse skakerings tot tekstuur. Deur Suzanne Kotzé Beddegoed met tekstuur vir ’n snoesige gevul Hoe meer tekstuur (veral vir die winter), hoe beter. En daar is sulke mooi opsies beskikbaar op die oomblik. Warmer, aardse skakerings is in die mode En dalk help dit ook sommer om die koue te verdryf. Hoe meer lae hoe beter ’n Ekstra lagie aan die onderkant van jou bed … Lees meer Winterslaapkamer – hierdie beddegoed wil ons nóu hê