Wenke vir jou eie “capsule wardrobe”

Die capsule wardrobe is ’n sinvolle, sakpas en tydspaar-metode van klere-inkopies doen vir ’n meer volhoubare en veelsydige klerekas. Die idee is om te belê in ’n paar staatmakeritems waarmee jy maklik kan meng en pas vir eindelose stylopsies en uitrustings. Voorkomskonsultant en stylkenner Simone Lombard deel haar raad en wenke oor hoe om jou eie kapsuleklerekas te skep. Deur Justine Kroes en Simone Lombard Eerstens, wat presies is ’n capsule wardrobe? Die capsule wardrobe is ‘n klerekas wat bestaan … Lees meer Wenke vir jou eie “capsule wardrobe”