Twienervelsorg 101

Alles wat jy moet weet oor twienervelsorg. Daai eerste puisie of merkie skok ’n mens gewoonlik tot ’n besef dat ‘my kind besig is om groot te word’. Ons het die kenners en kundiges gevra vir raad, van hoe en wanneer om met ’n velsorgroetine te begin tot watter bestanddele om te vermy. Deur Suzanne Kotzé Twienervelsorg: Wanneer moet my twiener met ’n velsorgroetine begin? “Begin met die aanvang van puberteit. Dit wissel van 10-14 vir meisies en 12-16 vir … Lees meer Twienervelsorg 101