Tuinmaak-terapie: 10 voordele van tuinmaak
Hier is ’n hele rits grondige voordele van tuinmaak vir jou geestesgesondheid. So sit neer jou foon (nadat jy hier klaar gelees het) en tel op jou tuingraaf ,want tuinmaak kweek jou karakter. Deur Suzanne Kotzé Kliniese sielkundige Gerda Kriel sê een van van die hoofvoordele van tuinmaak vir ons geestesgesondheid is eenvoudig. “Wanneer ons tuinmaak kan ons niks anders doen as om ons volle aandag te gee aan dit waarmee ons besig is nie. Ons fokus dus ons volle aandag … Lees meer Tuinmaak-terapie: 10 voordele van tuinmaak
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit