Stylvol toets: Mikronaaldterapie
Ek het onlangs die BioMedical Emporium se Gold Standard Microneedling behandeling gaan toets en die mikronaaldterapie se resultate op die vel is besonders. Hierdie estetiese behandeling word beskryf as ’n kollageen induksie (collagen induction)-behandeling. Mikro-beserings word met behulp van fyn-fyn naaldjies (mikronaalde) op die vel gemaak deur middel van ’n dermapenstelsel, waarna hierdie beserings natuurlik herstel en nuwe kollageen gevorm word wat die vel jonger en meer helder laat voorkom. Deur Justine Kroes Kyk na die video hier: Wat is … Lees meer Stylvol toets: Mikronaaldterapie
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit