Jou gratis ses weke tuis-spierbouprogram
’n Ervare biokinetikus het spesiaal vir ons Stylvol-vriendinne ’n ses week tuisoefenprogram om sterker te word en resultate te sien uitgewerk. Sy sit die proses stap vir stap uiteen, sonder fieterjasies, sonder gym jargon, met praktiese raad wat enige vrou kan toepas. Van hoe om jou eerste oefensessie te struktureer, tot ’n ses week tuisoefenprogram om sterker te word en resultate te sien; hier is hoe jy dit reg doen. Deur Justine Kroes Kragoefeninge, spierbou en weerstandsoefening is lankal nie … Lees meer Jou gratis ses weke tuis-spierbouprogram
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit