Serpe as gordels, die onverwagse 2025 modetrend

Serpe, veral syserpe, is vanjaar ’n moet-hê modebykomstigheid. Die nederige serp het die stileerkrag om jou hele uitrusting aanmekaar te bind, letterlik en figuurlik! Daarom sê ons, skuif verby leergordels en hallo syserpe. Die sagte stylvolle modebykomstigheid wat nie net om jou nek gedra kan word nie, maar om jou lyf ook. Hier is ses wenke om hierdie mikro-modetrend op die 2025 manier te stileer, sonder om te lyk asof jy reg uit die 2000’s se Y2K modeblaaie gestap het.  … Lees meer Serpe as gordels, die onverwagse 2025 modetrend