Sensoriese defensiwiteit (“sensory defensiveness”) en kieskeurige eters

Jy dink dalk jou kind is net vol nonsens oor kos of ’n kieskeurige eter, maar dit kan dalk sensoriese defensiwiteit wees. Dieetkundige Liezel Engelbrecht vertel meer.  Uittreksel uit Simple Eating: Food and Nutrition for preschoolers and toddlers, saamgestel deur Liezel Engelbrecht, RD(SA) Inligting vir die artikel verskaf deur Annatjie Smith, RD(SA) Wat is sensoriese defensiwiteit? Sensoriese defensiwiteit is die algemene oorreaksie op sekere sensoriese ervarings soos aanraking, orale ervarings, reuke en smake. Taktiele defensiwiteit is ’n vorm van sensoriese defensiwiteit … Lees meer Sensoriese defensiwiteit (“sensory defensiveness”) en kieskeurige eters