Raad vir sterker, gesonder naels

Soos enige ander skoonheidsroetine benodig jou naels ook daagliks aandag vir sterk, gesonde en gehidreerde naels. Naelkenner en hoof van opleiding by Bio Sculpture, Tania Biddle, deel haar kennis, wenke asook foute wat jy dalk maak. Hier is raad vir sterker, gesonder naels; Deur Justine Kroes 27/01/2023 Naelsorgfoute Pasop vir die naelsorgfoute as jy met bros, swak naels sukkel Jy volg nie ’n naelsorgroetine nie Tania Biddle, hoof van opvoeding by Bio Sculpture sê “Jou naels word nie korrek geanaliseer … Lees meer Raad vir sterker, gesonder naels