Planne vir winterskoene: van skoenrakke vir jou voorportaal tot oplossings vir vuil sportskoene in jou motor

Dié tyd van die jaar gaan gewoonlik met modderige winterskoene gepaard. Hier is ’n paar gunsteling skoenrakke vir jou voorportaal. En idees vir daai vreeslike vuil modderige sportskoene (vir al die sport-ouers!). Deur Suzanne Kotzé Skoenrakke vir jou voorportaal Om skoene by die voordeur te los en op sokkies in die huis te loop, is dikwels ’n kulturele ding. En wie sal ooit die Sex and the City episode vergeet waar Carrie Bradshaw gedwing word om haar skoene uit te … Lees meer Planne vir winterskoene: van skoenrakke vir jou voorportaal tot oplossings vir vuil sportskoene in jou motor