Om te “puff” of nie; Pofbaadjies, hier is raad:

Ons het vir stylkenners Marilize de Clerq, Susra Matthee en Simone Lombard raad gevra, die moets en moenies van ʼn pofbaadjie asook hoe om die kledingstuk meer stylvol te laat lyk vir die seisoen. Deur Justine Kroes 18/03/2022 Hoe om nie jou pofbaadjie te dra nie Voorkomskonsultant en stylvolle modekenner Marilize De Clerq verduidelik “Pasop vir ʼn pofjas wat eindig op die grootste gedeelte van jou bobeen, of heup of boud, dit plaas dadelik die fokus op hierdie area wat … Lees meer Om te “puff” of nie; Pofbaadjies, hier is raad: