Neem so beheer oor jou hipersensitiewe vel
Laat jou hipersensitiewe vel jou ook raadop voel? Een oomblik is alles nog reg en die volgende oomblik slaan jy in ’n rooi gloed uit of jou vel jeuk en brand onophoudelik! Hier is ’n dermatoloog se raad. Deur Suzanne Kotzé Maar eers, wat is sensitiewe vel? Dokters sukkel soms (in die algemeen) om sensitiewe vel te diagnoseer. Dekades lank het navorsers en medici gesukkel met ’n definisie vir sensitiewe vel. Die International Forum for the Study of Itch (IFSI) … Lees meer Neem so beheer oor jou hipersensitiewe vel
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit