’n Vuurput skep ’n heerlike, gesellige kuierhoekie in jou buite-area. Ons sien sommer uit na somer se laataand geselsies om die vuur (sonder dat jy na braaivleis hoef te ruik.) Deur Suzanne Kotzé Waar is die beste plek vir ’n vuurput Gewoonlik is dit ’n entjie weg van jou gewone braai-area. Dit kan natuurlik naby aan mekaar wees, maar die ideaal is om ’n snoesige kuierhoekie te skep waar jy óf nadat julle klaar gebraai en geëet het, kan aanhou … Lees meer ’n Vuurput vir jou buite-area
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit