’n Visualiseringsbord; so maak jy dit

Maak vandag nog ’n visualiseringsbord, want om jou drome en doelwitte te sien en gereeld daarna te kyk, kan help dat dit waar word. Dit is selfs ’n lekker aktiwiteit om met jou kinders aan te pak gedurende die vakansie. Deur Suzanne Kotzé Ahoewel sommige mense dink dat dit genoeg is om net te glo aan dit wat jy op jou visualiseringsbord sit, glo ons dat ’n visualiseringsbord jou help om jou gedagtes en doelwitte te organiseer en uiteen te … Lees meer ’n Visualiseringsbord; so maak jy dit