’n Plantgebaseerde dieet; al die verskillende tipes
Daar is verskillende redes waarom mense ’n plantgebaseerde dieet kies. Vir sommiges gaan dit oor dierebeskerming, vir ander oor gesondheidsredes, omgewingsaspekte of as gevolg van smaakvoorkeure. Sommige mense doen dit selfs as gevolg van sosiale druk of nuuskierigheid. Deur Liezel Engelbrecht, RD (SA) Kyk die video oor ’n plantgebaseerde dieet hier: Wat is ’n plantgebaseerde dieet? ’n Plantgebaseerde dieet fokus op groente, grane, peulgewasse (lensies, bone, grondboontjies), neute, sade en vrugte, met min of geen diereprodukte nie. Sommige mense vind … Lees meer ’n Plantgebaseerde dieet; al die verskillende tipes
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit