’n Borskanker-diagnose en nuwe perspektief

‘n Jaar na jou egskeding, gedurende inperking kry jy ‘n borskanker-diagnose. Die slegte nuus het egter ook nuwe perspektief gegee vir Marli du Toit.