Maklike hoendergyro resep

Hierdie maklike hoendergyro het ’n staatmaker in ons huise geword. Van ’n vinnige aandete tot vir kosblikke met die oorskiet. Boonop kan jy dit sommer in jou lugbraaier gaarmaak! Deur Suzanne Kotzé. Foto’s Tegan Smith Ons het hierdie hoendergyro en groosterde aartappels in ’n Instant Vortex VersaZone with ClearCook lugbraaier gaargemaak. Bestanddele vir hoendergyro Gyro speserymengsel Maak dit so Hoender Aartappels Tzatziki Rasper min of meer 2 koppies komkommer (net so met die skil aan), gooi bietjie sout oor en … Lees meer Maklike hoendergyro resep