Met Wêreldboekedag op 23 April, fokus ons graag daarop om kinders lief vir lees te maak. In vandag se digitale tyd moet kinders so baie informasie inneem en baie meer lees as wat ons ooit gelees het, daarom bly lees nou belangriker as ooit. Hier is kundige raad. Deur Suzanne Kotzé. Maak só kinders lief vir lees – die leeskundige se raad Maunette de Kock, is die stigter en verteenwoordiger van Little Pre Readers and Readers. “Ons het tans 49 … Lees meer Maak só kinders lief vir lees
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit