Ly jy of ’n geliefde dalk aan hiperhidrose (oormatige sweet)?

Die meese algemene vorm van hiperhidrose of oormatige sweet begin gewoonlik reeds in jou kinder- of tienerjare. Genetiese faktore of sekere siektes of hormoonversteurings kan ook hiertoe bydra. Hier is kundige raad. Deur Suzanne Kotzé. Kaapse dermatoloog dr. Suretha Kannenberg gee raad Hoe weet jy of jy hiperhidrose het? Dit is iets wat ’n mens begin vermoed as jou jouself met ander mense vergelyk. Die mees algemene plekke waar hiperhidrose voorkom Ons sien dit gewoonlik op die hande, voete of … Lees meer Ly jy of ’n geliefde dalk aan hiperhidrose (oormatige sweet)?