Luiperdmotief: in 2025 dra ons dit so

Die luiperdmotief dra lankal nie meer die negatiewe konnotasie van lang jare gelede nie, vandag is “leopard print” sinoniem met hoogmode en stylvol aantrek. Twee stylkenners deel wenke met ons oor hoe om luiperdmotief as ’n neutraal te sien plus stileerwenke vir huiwerige luiperdpatroon beginners. Hulle voorspel ook hoe luiperdpatroon in 2025 gedra en gestileer gaan word. Alles wat jy oor luiperdmotief moet weet: Saamgestel deur Justine Kroes 10/03/2025 Luiperdmotief as ’n neutraal Stylkenner Lisa Mazaleni van @thestyleup_lisa sê luiperdmotief … Lees meer Luiperdmotief: in 2025 dra ons dit so