Jou gids tot “layering”; raak jou herfsklerekas baas

Klink hierdie bekend? Bibberkoud in die oggend en teen middagete is dit so warm, jy wens jy het koeler aangetrek. Die tussenin weer is eindelik hier en hoewel ons baie opgewonde is oor mode vir die winter is dit nog nie heeltemal tyd vir ons dikste warm jasse nie. Vir jou herfsklerekas is “layering” jou antwoord. Met hierdie manier van aantrek kan jy steeds jou somersrokke aantrek met ’n paar lae by. Hier is raad, wenke en voorbeelde om “layering” … Lees meer Jou gids tot “layering”; raak jou herfsklerekas baas