Kreatien, veel meer as ’n spiertier-aanvulling

Daaglikse kreatien-aanvulling is veral voordelig vir vroue. Dit kan goed wees vir alles van verbeterde spiermassa en beendigtheid tot beter breinfunksie. Saamgestel deur Suzanne Kotzé Geregistreerde dieetkundige Nathalie Mat en segspersoon vir ADSA (Assosiasie vir dieetkundiges in Suid-Afrika, beantwoord ons kreatien-vrae. Die kreatien-bohaai Ewe skielik gons dit oor kreatien, van podgooie tot sosiale media videos. Maar waaroor die bohaai oor ’n aanvulling wat al vir dekades lank beskikbaar is? Nathalie veruidelik: Kreatien word al vir baie jare bestudeer, maar meestal … Lees meer Kreatien, veel meer as ’n spiertier-aanvulling