Kom ons wapper groen vriendskapsvlaggies
Ons is moeg van rooi vlaggies (en ‘triggers’ en negatiwiteit) en fokus ons energie eerder op groen vriendskapvlaggies om vriende en vriendskappe wat ons laat goed voel te vier. Rolanda Marais gesels oor haar Mimosa-girls se vriendskap (en dit is nooit te laat om jou eie ‘tribe’ te ontmoet nie). Deur Suzanne Kotzé Rooi, beige en groen vlaggies Hierdie konsep van rooi vlaggies en groen vlaggies is veral bekend gemaak deur sielkundinge dr. Ali Fenwick in sy boek “Red Flags, … Lees meer Kom ons wapper groen vriendskapsvlaggies
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit