Kies die regte swembroek vir jou lyfvorm

Kies die swembroek wat jou bates die beste gaan vlei hierdie somer. Swembroek-inkopies is vir die meeste van ons ’n uitdagende uitstappie, maar dit hoef nie te wees nie, maak net seker jy weet watter van hierdie vier liggaamsvorms jy het en pas jou swembroek-kopie daarby aan. Deur Justine Kroes. Die driehoekige/ peervormige lyfvorm: Lees meer hier vir die regte swembroek vir jou: Die reghoekige lyfvorm Jou liggaamskenmerke: Lees meer hier vir die regte swembroek vir jou: Die uurglas-figuur Jou … Lees meer Kies die regte swembroek vir jou lyfvorm