Jou blossergids; van gesigvorm tot poeier vs room
Waar moet jy jou blosser aanwend, en wat van jou gesigvorm? Wat is die verskil tussen roomblosser en poeier? ’n Grimeerkunstenaar beantwoord ons blosservrae. Deur Suzanne Kotzé Blosseraanwending: opwaarts en uitwaarts Die tegniek van blosser opwaarts en uitwaarts aanwend is al vir ’n hele ruk lank díe manier. “Hierdie tegniek is steeds in. Dit help dat jy die blosser op die regte plek plaas, en glad (en goed gemeng) aanwend en dit gee natuurlik ook daardie ‘geligte’ effek waarna almal … Lees meer Jou blossergids; van gesigvorm tot poeier vs room
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit