Jou bloedsuiker en menopouse; en kan ’n lae-koolhidraat dieet help?
Bloedsuiker en menopouse. Hoe beïnvloed die twee mekaar? Onstabiele hormone, omgewingsfaktore, spanning en jou dieet het alles ’n invloed. Jy voel moeg en het ’n enorme suikerlus, maar soetgoed kan jou net nog moeër laat voel. ’n Lae koolhidraat dieet is ’n beter oplossing. Deur Vickie de Beer 11/08/2023 My seun, Lucca de Beer, is met tipe 1 Diabetes gediagnoseer toe hy 8 jaar oud was. ’n Paar jaar na die diagnose het ons hele gesin oorgeskakel na ’n lae-koohildraat dieet. … Lees meer Jou bloedsuiker en menopouse; en kan ’n lae-koolhidraat dieet help?
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit