Is jou kind ’n kieskeurige eter?

’n Kind wat net sekere goed wil eet – ’n kieskeurige eter – is genoeg om ouers teen die mure uit te dryf. Later gee jy dalk net op, want jy is moeg baklei. Dieetkundige Liezel Engelbrecht meen egter dis dalk makliker as wat jy gedink het om dié probleem te oorkom. Uittreksel uit Simple Eating: Food and Nutrition for preschoolers and toddlers, saamgestel deur Liezel Engelbrecht, RD(SA) Inligting vir die artikel verskaf deur Cornelia Owens, RD(SA) van Tiny Tummies Wat is ’n … Lees meer Is jou kind ’n kieskeurige eter?