Hou kop met ’n familie-beheersentrum
’n Familie-beheersentrum kan jou en jou gesin help koershou tussen ’n warboel gesins- en skool-aktiwiteite. Die meeste van ons voel skaars ’n paar weke in die nuwe jaar in of ons sukkel om kop te hou en hopelik help hierdie ons om beheer te neem. Deur Suzanne Kotzé Wat is ’n familie-beheerstentrum? Dit is meestal ’n vertikale spasie, soos ’n muur, wat jou gesin help kophou; van skedules tot pos, papiere en selfs sleutels. Jy kan dit aanpas soos en … Lees meer Hou kop met ’n familie-beheersentrum
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit