Hoera vir ’n veelsydige dubbelgrootte lugbraaier met ’n glasvenster!

Hierdie dubbelgrootte Instant Vortex VersaZone met ClearCook-lugbraaier is net die heel beste! Nie alleen het dit ’n glasvenster nie, maar die reuse laai verdeel in twee en kan selfs op verskillende temperature en op verskillende funksies gestel word. Deur Suzanne Kotzé, foto’s Tegan Smith promosie Die deurkykvenstertjie van die Instant Vortex VersaZone met ClearCook-lugbraaier Ons het verlief geraak op die gerief van hierdie oulike venstertjie toe ons die Instant Vortex ClearCook lugbraaier vroeër die jaar getoets het. En nou het … Lees meer Hoera vir ’n veelsydige dubbelgrootte lugbraaier met ’n glasvenster!