“High-low”; die aantrekstyl van die oomblik, stylkenners verduidelik hoe

Nee die “high-low” aantrekstyl verwys nie na die lengte van soomlyne aan jou rok nie – eerder ’n aantrekstyl waar jy duurder (luukse) klere items meng en pas by informele klere items vir ’n vars, treffende en trendy voorkoms (dink byvoorbeeld aan sequins by jou denims of hakskoene by jou jogger broek). Stylkenners Marilize de Clercq, Susra Matthee en Minki van der Westhuizen deel raad en wenke om hierdie trend aan te pak. Deur Justine Kroes 29/07/22 Stylkenners oor die … Lees meer “High-low”; die aantrekstyl van die oomblik, stylkenners verduidelik hoe