Hierdie 11 handsakmodes is nou groot nuus

Handsakke bly nou maar eenvoudig een van ons gunsteling modebykomstighede: ’n praktiese item wat jou hele uitrusting kan verhef en een wat jy werklik kan geniet. Loer gerus hier na die 11 grootste handsakmodes op die modewêreld se radar. Deur Justine Kroes 21/02/2025 1. Fraiings Met maksimalisme en daarby ook die boho-sjiek modetrend wat vanjaar terugkeer is fraiings op handsakke meer gewild as ooit. Gesien op loopplanke by – Spring Summer Ready to Wear 2025; Alexander McQueen; Fendi 2. Die … Lees meer Hierdie 11 handsakmodes is nou groot nuus