Glansryke Kerstafel met tikkies pienk en goud
Hierdie glanstyke Kerstafel het ’n ‘bling’ faktor, sonder om te oordadig te wees en het steeds ’n aardse gevoel. Deur Frans van Wyk van Franseman en Kalinka Lombard en Heloise Louw van The Home Collective. Verwerk deur Suzanne Kotzé. Foto’s: Diaan De Beer 09/12/2022 Poeier en blospienk met tikkies sagte goud vir ’n glansryke Kerstafel “Die gebruik van poeier- en blospienk met tikkies sagte goud is baie geskik vir ’n Suid- Afrikaanse Kersfees omdat dit ’n vars en koeler gevoel … Lees meer Glansryke Kerstafel met tikkies pienk en goud
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit