Galerymuur 101; hier’s hoe

Kyk jy ook altyd na ander se pragtige galerymure – maar weet net nie hoe of waar om met jou eie te begin nie? Ons het vir kenner Katy Ward, eienaar van Jasper & Jute haar top galerymuurwenke gevra. Katy deel stap vir stap hoe om jou eie galerymuur aan te pak plus galerymuurfoute om te vermy. Saamgestel deur Justine Kroes 25/10/20 5 Galerymuur wenke 1. Besluit op ’n tema en gevoel wat jy wil skep Katy Ward van Jasper … Lees meer Galerymuur 101; hier’s hoe