Familiesonskerm en sonskermwenke vir jou gesin

Hierdie tyd van die jaar soek ons groot buise familiesonskerm wat deur almal van babas tot grootmense gebruik kan word. Ons gee sonskermwenke en raad oor hoe om jou kinders te leer om reg sonskerm aan te wend. Deur Suzanne Kotzé, foto’s Raincoat Media en Photography Ellis Die ‘nuwe’ SONdebok: hoë energie sigbare blou lig Teen hierdie tyd weet ons almal hoe skadelik UVA (bekend as die ‘ageing’ strale wat dieper penetreer en meer skade aanrig) en UVB (bekend as … Lees meer Familiesonskerm en sonskermwenke vir jou gesin