Duidelike denim wil ons dra

Dis g’n geheim dat denim steeds vanjaar ’n groot modetendens is nie. Vanaf denimrompe, hemde, skoene (ja skoene!) en soldatejasse – denim is is hier om te bly – en dit maak ons bly! Loer na 14 van die coolste denim-items tans op ons modewenslysie: Deur Justine Kroes 15/03/2024 Denim bykomstighede Hierdie is ideaal as jy nie ’n kop tot tone denimuitrusting wil aanpak nie maar steeds in die kol wil bly met jou modekeuses. Jy sal nie glo watter … Lees meer Duidelike denim wil ons dra