Vanjaar is helderrooi en donkerrooi gewilde skakerings in die modewêreld – maar meer as dit is die oorheersende tendens om ’n “pop of red” – net ’n tikkie rooi by jou uitrusting te dra. Hierdie stileertruuk word al hoe meer gebruik en is ’n modetrend wat nog ’n rukkie met ons sal bly. Ons dink die “pop of red” stileertruuk is maklik genoeg vir enige iemand om reg te kry en lyk super gesofistikeerd. Deur Justine Kroes 29/03/2024 Hoe werk … Lees meer Die “pop of red” stileertruuk
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit